Come out of her, My people, by C.J.
Koster
A study book on the origins of the
Christian faith, her symbolism and practices, such as
Christmas, Easter, the Cross-etc.
This is probably the best reference work
on the origins of the Christian faith.
Gaan uit haar uit My volk (Voorheen
Die Finale Reformasie), deur C.J. Koster
‘n Vertaling van “Come out of her, My
people”. ’n Studieboek oor die oorsprong van die
Christen geloof en al haar simboliek en gebruike, soos
Kersfees, Paasfees, die Kruis ens.
Hierdie is waarskynlik die beste
beskikbare studie-bron oor die oorsprong van die
Christen geloof.